|
Written by Administrator
|
|
Tuesday, 12 December 2006 |
|

Hallo almal! Hierdie is die webwerf vir al die mense hier in die 'central coast' met Suid Afrikaanse bande. Ons gaan lekker kuier en nuus deel. Almal wat belangstel, skuif 'n bietjie nader en hou ons dop. Merk sommer die webblad. Ons is nog besig om die webwerf te bou en sal binnekort meer inligting kan deurgee. SAOCC - South Africans on the Central Coast
|
|
Last Updated ( Monday, 18 December 2006 )
|